Berekeningsmodusinstellings

Kies Instellings > Navigasie > Berekeningsmodus.

Die roeteberekening is gebaseer op padspoed en voertuigversnellingsdata vir ’n gegewe roete.

Vinniger Tyd

Bereken roetes wat vinniger is om te bestuur, maar langer in afstand is.

Korter Afstand

Bereken roetes wat korter in afstand is, maar langer kan neem om te bestuur.

Minder Brandstof

Bereken roetes wat moontlik minder brandstof as ander roetes kan gebruik.

Veldlangs

Bereken 'n direkte lyn vanaf jou ligging na jou bestemming.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5