Gebruik In-oproep-opsies

Terwyl jy met 'n oproep besig is, kan jy in-oproep-opsies vanaf die kaart kies.

  • Om oudio na jou foon oor te dra, kies Transfer call to headset.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik as jy jou toestel wil afskakel en die oproep wil behou, of as jy privaatheid benodig.
  • Om die skakelblad te gebruik, kies Dialpad icon.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik om outomatiese stelsels te gebruik, soos stempos.
  • Om die mikrofoon te demp, kies Mute microphone.
  • Om af te lui, kies Hang up.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5