Veiligheidskameras

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of gevolge van die gebruik van ’n selfgekose belangepunt of ’n veiligheidskameradatabasis nie.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle streke of produkmodelle beskikbaar nie.

Inligting oor veiligheidskameraliggings en spoedbeperkings is in sekere areas vir sekere produkmodelle beskikbaar. Besoek www.garmin.com/safetycameras om beskikbaarheid en versoenbaarheid na te gaan of om 'n intekening of eenmalige bywerking te koop. Jy kan te eniger tyd ’n nuwe streek koop of ’n bestaande intekening verleng.

Jy kan veiligheidskameras vir 'n bestaande veiligheidskamera-intekening bywerk deur te gaan na http://my.garmin.com. Jy moet jou toestel gereeld bywerk om die jongste veiligheidskamera-inligting te ontvang.

Vir sekere toestelle en streke, kan basiese veiligheidskameradata by jou toestel ingesluit word. Ingeslote data sluit nie bywerkings of 'n intekening in nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5