Omtrent die ecoChallenge-telling

Algeheel

Vertoon 'n gemiddelde van die spoed, versnelling, en remtelling.

Remming

Vertoon jou telling vir gladde en egalige remming. Jy verloor punte as jy hard rem.

Spoed

Vertoon jou telling vir die bestuur van jou voertuig teen die optimale spoed vir die besparing van brandstof.

Versnelling

Vertoon jou telling vir gladde en egalige versnelling. Jy verloor punte vir vinnige versnelling.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5