Installasie van ’n Geheuekaart vir Kaarte en Data

Jy kan ’n geheuekaart installeer om die bergingspasie vir kaarte en ander data op jou toestel te vergroot. Jy kan geheuekaarte by ’n elektronikaverskaffer koop, of gaan na www.garmin.com/maps om ’n geheuekaart met voorafgelaaide Garmin® karteringsagteware te koop. Die toestel ondersteun microSD™ en mikroSDHC-geheuekaarte.

  1. Plaas ’n geheuekaart Byskrif nommer een in die gleuf Byskrif nommer twee.

    Bottom view of the device with data memory card slot and memory card with callouts
  2. Druk dit totdat dit kliek.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5