Stembeheerwenke
-
Praat in ’n normale stem in die rigting van die toestel.
-
Veminder agtergrondgeraas, soos stemme of die radio, om die akkuraatheid van die stemherkenning te vermeerder.
-
Sê opdragte soos wat hulle op die skerm verskyn.
-
Luister vir ’n toon om te bevestig wanneer die toestel suksesvol ’n opdrag ontvang.
Oueronderwerp: Stembeheer