Vermy Omgewingsones

Jou toestel kan gebiede met omgewing- of uitlaatgasbeperkings wat dalk op jou voertuig van toepassing is, vermy. Hierdie opsie is van toepassing op die voertuigsoort in die aktiewe voertuigprofiel.

  1. Kies Instellings > Navigasie > Omgewingsones.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om elke keer gevra te word voordat jou roete deur ’n omgewingsone beplan word, kies Vra Altyd.

    • Om altyd omgewingsones te vermy, kies Vermy.

    • Om altyd omgewingsones toe te laat, kies Laat toe.

  3. Kies Berg.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5