Neem jou Diensstatus op

  1. Kies Toepassings > Diensure.
  2. Kies ’n bestuurder.
  3. Kies Diensstatus.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Van diens af om die tyd op te neem wat jy van diens af is.

    • Kies Slaap om die tyd op te neem wat jy in 'n uittrekbed rus.

    • Kies Bestuur om die tyd op te neem wat jy 'n werkende kommersiële motorvoertuig bestuur.

    • Kies Aan diens om die tyd op te neem wat jy aan diens is, maar wat jy nie 'n werkende kommersiële motorvoertuig bestuur nie.

    • Kies Passasiersitplek om die tyd op te neem wat 'n tweede bestuurder in die passasiersitplek sit, maar nie aan diens is nie.

      LET WEL: 'n Bestuurder kan in 'n passasiersitplekstatus wees vir tot twee ure onmiddellik na of voor agt opeenvolgende ure in die uittrekbed.
  5. Kies Berg.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5