Berg ’n Huisfoonnommer
WENK: Nadat jy ’n huisnommer geberg het, kan jy die huisnommer wysig deur "Huis" in jou lys van gebergde liggings te wysig (Wysiging van ’n Gebergde Ligging).
- Kies .
- Voer jou telefoonnommer in.
- Kies Gedoen.
Oueronderwerp: Omtrent Vryhand-oproepe