Verpersoonliking van die Vorentoe-kategorieë

Jy kan die kategorieë verander waarna jy soek, die volgorde van die kategorieë herrangskik, en vir 'n spesifieke besigheid of kategorie soek.

  1. Vanaf die kaart, kies Menu > Vorentoe.
  2. Kies 'n diensikoon.
  3. Kies Options.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om 'n kategorie op of af in die lys te skuif, kies en sleep die pyltjie langs die kategorienaam.

    • Om 'n kategorie te verander, kies die kategorie.

    • Om 'n pasgemaakte kategorie te skep, kies 'n kategorie, kies Pasgemaakte Soektog, en voer die naam van 'n besigheid of kategorie in.

  5. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5