Kaart- en voertuiginstellings
Kies
.- Voertuig
-
Stel die ikoon wat jou posisie op die kaart verteenwoordig. Besoek www.garmingarage.com vir meer ikone.
- Rykaartaansig
-
Stel die perspektief op die kaart.
- Kaartdetail
-
Stel die vlak van detail op die kaart. Meer detail kan veroorsaak dat die kaart stadiger geteken word.
- Kaarttema
-
Verander die kleur van die kaartdata.
- Kaartnutsmiddels
-
Stel die kortpaaie wat in die kieslys vir kaartnutsmiddels verskyn.
- Kaartlae
-
Stel die data wat op die kaartblad verskyn (Verpersoonliking van die Kaartlae).
- Hoorbare Waarskuwings en Kennisgewings
-
Ontsper ’n hoorbare waarskuwenk om gespeel te word vir sekere soorte waarskuwings en raadgewings, soos spoedperkveranderings, verskillende padtoestande sowel as provinsie- en landsgrense. Hierdie opsie is net beskikbaar wanneer jy ’n vragmotor-voertuigprofiel gebruik.
- Audible spoedwaarskuwings
-
Waarsku jou wanneer jou voertuig die spoedgrens oorskry.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie. - myKaarte
-
Stel watter geïnstalleerde kaarte die toestel gebruik.