Instel van die ontwaakfrase

Die ontwaakfrase is ’n woord of frase wat jy kan sê om stemopdrag te aktiveer. Die verstekontwaakfrase is Stemopdrag.

WENK: Jy kan die kans van toevallige stemopdrag-aktivering verminder deur ’n sterk ontwaakfrase te gebruik.
  1. Kies Apps icon > Stemopdrag > Options > Ontwaakfrase.
  2. Voer ’n nuwe ontwaakfrase in.

    Die toestel dui die sterkte van die ontwaakfrase aan soos wat jy die frase invoer.

  3. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3