Stop Versend-en-Naspoor-deling

Jy kan Versend-en-Naspoor-deling enige tyd stop deur jou dēzl™ toestel of die Smartphone Link-toepassing te gebruik.

  • Kies op jou dēzl toestel Apps icon > Versend-en-Naspoor > Stop.
  • Maak die Smartphone Link-toepassing op jou slimfoon oop en kies Versend-en-Naspoor > Stop Versend-en-Naspoor.

Kykers ontvang ’n boodskap dat die Versend-en-Naspoor-sessie beëindig is, en hulle jou ligging nie meer kan naspoor nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3