Datum- en tydinstellings
Kies .
- Outomatiese datum en tyd
-
Stel outomaties die tyd op grond van inligting vanaf die gekoppelde netwerk.
- Stel datum
-
Stel die maand, dag en jaar op jou toestel.
- Stel tyd
-
Stel die tyd op jou toestel.
- Kies tydsone
-
Stel die tydsone op jou toestel.
- Gebruik 24-uur-formaat
-
Ontsper of versper die 24 uur-tydformaat.
Oueronderwerp: dēzl Instellings