Motorprofiel

Die motorprofiel is ’n voorafgelaaide voertuigprofiel wat vir gebruik in ’n motorvoertuig bedoel is. Terwyl die motorprofiel gebruik word, bereken die toestel standaard-motorvoertuigroetes, en is roetebepaling vir vragmotors nie beskikbaar nie. Sekere vragmotorspesifieke kenmerke en instellings is nie beskikbaar terwyl die motorprofiel gebruik word nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3