Roetevoorkeurinstellings
Kies .
- Roetevoorskou
-
Vertoon ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.
- Berekeningsmodus
-
Stel die roeteberekeningsmetode.
- Vermydings
-
Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.
- Selfgekose Vermydings
-
Laat jou toe om spesifieke paaie of gebiede te vermy.
- Outobegin Versend en Naspoor
-
Ontsper die toestel om ’n Versend-en-Naspoor-sessie outomaties te begin elke keer wat jy ’n roete begin.
- Omgewingsones
-
Stel die vermydingsvoorkeure vir areas met omgewings- of uitlaatbeperkings wat op jou voertuig van toepassing kan wees.
- Beperkte Modus
-
Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.
- Stemtaal
-
Stel die taal vir navigasie-stemporboodskappe.
- Reisgeskiedenis
-
Laat die toestel toe om inligting vir die myTrends™, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke op te neem.
- Wis Reisgeskiedenis
-
Wis jou reisgeskiedenis vir die myTrends, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke.
Oueronderwerp: Navigasie-instellings