My toestel verbind nie aan my foon of Smartphone Link nie
- Kies
> Bluetooth.
Die Bluetooth® opsie moet ontsper word.
- Ontsper Bluetooth se koordlose tegnologie op jou foon en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
- Maak die Smartphone Link-toepassing op jou slimfoon oop, en kies
>
om die Smartphone Link-agtergronddienste weer te begin.
- Bevestig jou foon is versoenbaar.
Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.
- Voltooi weer die paarproses.
Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel (Skrap ’n gepaarde foon) ontpaar, en die paarproses voltooi.
Oueronderwerp: Foutopsporing