Wysiging en Uitvoer van Ritverslae

  1. Kies vanaf die hoofkieslys Apps icon > IFTA > Ritverslae.
  2. Indien nodig, kies ’n vragmotor.
  3. Indien nodig, kies ’n kwartaal.
  4. Kies ’n verslag.
  5. Kies ’n opsie:
    • Kies Menu > Skrap, en kies die merkblokkie om ’n verslag te skrap.

    • Kies Menu > Kombineer, en kies die merkblokkies om verslae te kombineer.

    • Kies Menu > Voer uit > Goed. Die toestel voer die verslag uit na 'n .csv-lêer en berg dit in die Reports-lêergids op die toestel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3