Verpersoonliking van die Ritdatavelde

Voordat jy die data kan verpersoonlik wat in die ritdatakaartnutsmiddel verskyn, moet jy die ritdatanutsmiddel by die kieslys vir kaartnutsmiddels voeg (Ontsper Kaartnutsmiddels).

  1. Vanaf die kaart, kies Options wrench > Ritdata.
  2. Kies 'n ritdataveld.
  3. Kies ’n opsie.

    Die nuwe ritdataveld verskyn in die ritdatakaartnutsmidel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3