Ontvang Verkeersdata Met Gebruik Van Smartphone Link

Jou toestel kan gratis verkeersdata deur die Smartphone Link-toepassing ontvang.

  1. Verbind jou toestel aan Smartphone Link.
  2. Op jou dēzl™ toestel, kies Settings icon > Navigasie > Verkeer en bevestig dat die Verkeer-merkblokkie gekies is.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3