Verbind aan ’n koordlose skerm
Jy kan die inhoud van die toestelskerm koordloos op ’n versoenbare, eksterne skerm wys.
- Bring jou toestel naby aan die koordlose skerm.
- Kies .
- Kies ’n koordlose skerm.
- Indien nodig, voer die PIN in.
Oueronderwerp: Bylaag