Koppel ’n trukamera met bedrading

Om ’n trukamera met bedrading te koppel, moet jy ’n opsionele videomontering-bybehoorsel koop, wat ’n saamgestelde videotoevoerklink van 3,5 mm insluit. Gaan na garmin.com om ’n bybehoorselmontering te koop.

Jy kan ’n trukamera met bedrading koppel en die afvoer op die toestelskerm sien.

  1. Vervang die oorspronklike toestelmontering met die videomontering-bybehoorsel.
  2. Prop die kameravideokabel by die videotoevoerklink Byskrif nommer een op die montering in.

    Video input jack and callout
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3