Besigtig en Uitvoer van 'n Jurisdiksie-opsomming

Die jurisdiksie-opsomming lys data vir elke staat of provinsie waarin jou voertuig gedurende elke kwartaal gewerk het. Die jurisdiksie-opsomming is in sekere areas beskikbaar.

  1. Kies Toepassings > IFTA > Jurisdiksie-opsomming.
  2. Indien nodig, kies ’n vragmotor.
  3. Indien nodig, kies ’n kwartaal.
  4. Kies Menu > Voer uit > Goed om ’n jurisdiksie-opsomming uit te voer.

    Die toestel voer die opsomming uit na 'n .csv-lêer en berg dit in die Reports-lêergids op die toestel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4