Gebruik die Op-skerm-knoppies

Op-skerm-knoppies laat jou toe om deur die bladsye, kieslyste en kieslysopsies op jou toestel te navigeer.

  • Kies Back menu icon om na die vorige kieslysskerm terug te keer.
  • Hou Back menu icon in om vinnig na die hoofkieslys terug te keer.
  • Kies Scroll up of Scroll down om deur lyste of kieslyste te rol.
  • Hou Scroll up of Scroll down in om vinniger te rol.
  • Kies Menu om ’n konteksgebaseerde kieslys van opsies vir die huidige skerm te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4