Navigasie-instellings
Kies .
- Roetevoorskou
-
Vertoon ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.
- Berekeningsmodus
-
Stel die roeteberekeningsmetode.
- Rustydbeplanning
-
Vertoon voorgestelde rustye op grond van jou bestuurtyd.
- Vermydings
-
Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.
- Selfgekose Vermydings
-
Laat jou toe om spesifieke paaie of gebiede te vermy.
- Outobegin Versend en Naspoor
-
Stel die Versend-en-Naspoor-kenmerk om outomaties te begin wanneer jy ’n roete begin.
- Tolpaaie
-
Stel voorkeure om tolpaaie te vermy.
- Tolgeld en Fooie
-
Stel voorkeure om tolpaaie en tolplakkers te vermy.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie. - Omgewingsones
-
Stel die vermydingsvoorkeure vir areas met omgewings- of uitlaatbeperkings wat op jou voertuig van toepassing kan wees.
- Beperkte Modus
-
Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.
- GPS-nabootser
-
Stop die toestel om ’n GPS-sein te ontvang en bespaar batterykrag.
Oueronderwerp: dēzl Instellings