Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

dēzl™, Garmin eLog™, Garmin Express™, myTrends™, nüMaps Guarantee™, en nüMaps Lifetime™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. TripAdvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. TruckDown® is die handelsmerk van TruckDown Info International, Inc. Windows®, Windows Vista® en Windows XP® is geregistreerde handelsmerke van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4