Aktiveer ’n Voertuigprofiel

Vóór jy ’n voertuigprofiel kan aktiveer, moet jy die profiel byvoeg.

  1. Kies Instellings > Voertuigprofiel.
  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4