Nabyheidwaarskuwing-instellings
LET WEL: Jy moet selfgekose belangepunte (BP's) gelaai hê voordat nabyheidspunte-waarskuwings vertoon kan word.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.
Kies .
- Oudio
-
Stel die styl waarskuwing wat lui soos jy nabyheidspunte nader.
- Waarskuwingswenke
-
Stel die soort nabyheidspunte waarvoor waarskuwenke gespeel word.
Oueronderwerp: dēzl Instellings