Ontvang Verkeersdata Met Gebruik Van Smartphone Link
Jou toestel kan gratis verkeersdata deur die Smartphone Link-toepassing ontvang.
- Verbind jou toestel aan Smartphone Link (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link).
- Op jou dēzl™ toestel, kies , en bevestig die Verkeer-merkblokkie is gekies.
Oueronderwerp: Verkeer