Wysig en Herorden Liggings in ’n Rit

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om die ligging op of af te beweeg, kies Reorder trip locations en sleep die ligging na ’n nuwe posisie op die rit.

    • Om ’n nuwe ligging ná die gekose ligging te voeg, kies Add shaping point.

    • Om die ligging te verwyder, kies Trash.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4