Besigtig weerwaarskuwings

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy Gevorderde Weerdiens koop met gebruik van Smartphone Link.

Terwyl jy met jou toestel reis, kan weerwaarskuwings op die kaart verskyn. Jy kan ook ’n kaart van weerwaarskuwings naby jou huidige ligging of naby ’n gekose stad sien.

  1. Kies Toepassings > Weer.
  2. Indien nodig, kies ’n stad.
  3. Kies Menu > Weerwaarskuwings.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4