Soek tans Belangepunte van Foursquare

Jy kan vir belangepunte van Foursquare® soek wat op jou toestel gelaai is. Wanneer jy aan jou rekening van Foursquare verbind deur Smartphone Link te gebruik, verskaf die soektog die nuutste bygewerkte resultate van Foursquare se aanlyn databasis, sowel as verpersoonlikte resultate van jou gebruikersrekening by Foursquare.

Kies Waarheen? > Kategorieë > Foursquare®.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4