Besigtig die weerradar

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy Gevorderde Weerdiens koop met gebruik van Smartphone Link.

Jy kan ’n geanimeerde, kleurgekodeerde radarkaart van huidige weertoestande sien, sowel as ’n weerikoon op die kaart. Die weerikoon verander om weer in die omtrek soos reën, sneeu en donderstorms te toon.

  1. Kies Toepassings > Weer.
  2. Indien nodig, kies ’n stad.
  3. Kies Menu > Weerradar.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4