Kyk Video's en Foto's

LET WEL: Die toestel hou op om video op te neem terwyl jy video's of foto's kyk.
  1. Kies Galery > Ja.
  2. Kies ’n video of foto.

    Die toestel vertoon die video of foto. Video's begin outomaties speel. Indien die video of foto ligginginligting insluit, dui ’n kaart die ligging aan.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024