Roetebeplanner

Jy kan die roetebeplanner gebruik om ’n rit te skep en te stoor wat jy later kan navigeer. Dít kan nuttig wees om ’n afleweringsroete, vakansie- of langpadreis te beplan. Jy kan ’n gebergde roete wysig om dit verder te pasmaak, insluitend die herordening van liggings, en die byvoeging van voorgestelde besienswaardighede en vormpunte.

Jy kan die roetebeplanner ook gebruik om jou aktiewe roete te wysig en te berg.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024