My toestel verbind nie aan my foon nie

  • Kies Voeg kaart by > Telefoon en verifieer dat jou foon met die navigeerder gepaar is.
  • Ontsper Bluetooth® se koordlose tegnologie op jou foon, en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel ontpaar (Skrap ’n gepaarde foon) en die paarproses voltoooi.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024