Wys of versteek toepassingkennisgewings

Jy kan die dēzl™-toepassing gebruik om te pasmaak watter tipes slimfoonkennisgewings op jou dēzl-toestel verskyn.

  1. Maak die dēzl-toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Smartphone Link-instellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys slimfoontoepassing-kategorieë verskyn.

  3. Kies ’n kategorie om kennisgewings vir daardie soort toepassing te ontsper of versper.
GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024