Paar ’n BC™ 50-kamera met ’n Garmin navigasietoestel
Jy kan die BC™ 50-kamera met ’n versoenbare Garmin® navigasietoestel paar. Gaan na garmin.com/backupcamera vir meer inligting oor toestelversoenbaarheid.
Nadat jy vir die eerste keer die paarproses met ’n kamera voltooi, verbind dit outomaties aan die Garmin navigasietoestel wanneer daar krag is.
Oueronderwerp: Koordlose kameras