Wissel die voertuigprofiel
Elke keer wat jy jou toestel aanskakel, por dit jou aan om ’n voertuigprofiel te kies. Jy kan te eniger tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.
Oueronderwerp: Voertuigprofiele