My video-opnames is onduidelik

  • Maak die kameralens skoon.
  • Maak die windskerm voor die kamera skoon.
  • Bevestig dat die area van die windskerm voor die kamera deur die ruitveërs skoongemaak word, en skuif die toestel, indien nodig.
GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024