Koordlosekamera-instellings

Die koordlosekamera-instellings stel jou in staat om gepaarde Garmin® koordlose kameras en kamera-instellings te bestuur. Instellings in hierdie kieslys verskyn slegs wanneer ’n koordlose kamera aan jou dēzl™ toestel gekoppel is. Sien die handleiding vir jou koordlose kamera vir meer inligting oor hoe om ’n koordlose kamera met jou dēzl toestel te paar.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024