Padbeperkings op die kaart

WAARSKUWING

Die invoer van jou voertuig se profielkenmerke waarborg nie dat jou voertuig se kenmerke vir alle roetevoorstelle in berekening gebring sal word of dat jy in alle gevalle die waarskuwingsikone sal ontvang nie. Beperkings kan in die kaartdata bestaan, wat veroorsaak dat jou toestel nie vir al hierdie beperkings of padtoestande verantwoordelik kan wees nie. Gehoorsaam altyd alle gegewe padtekens en padtoestande wanneer bestuursbesluite gemaak word.

Grys en swart paaie op die kaart dui padbeperkings vir jou huidige voertuigprofiel aan.

Afleweringspadbeperkingaanduider

Afleweringspadbeperkings. Die pad is beperk vir gebruik vir aflewerings onder spesifieke omstandighede.

Padbeperkingaanduider

Alle ander padbeperkings. Die pad kan moontlik ontoeganklik wees vir jou huidige voertuigprofiel.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024