Invoer van Brandstofdata

  1. Kies Toepassingsikoon > IFTA > By die Vulstasie.
  2. Voer die brandstofprys per gelling in.
  3. Kies die Brandstofverbruik-veld.
  4. Voer die hoeveelheid brandstof wat gekoop is in.
  5. Indien nodig, kies die brandstoftipe:
    • Om die hoeveelheid in liter aan te teken, kies Gelling > Liter > Berg.

    • Om die hoeveelheid in gelling aan te teken, kies Liter > Gelling > Berg.

  6. Indien nodig, kies die Belasting Ingesluit-merkblokkie.
  7. Kies Volgende.
  8. Kies ’n opsie om die vulstasie aan te teken waar jy brandstof ingegooi het:
    • Kies ’n nabygeleë vulstasie uit die lys.

    • Kies die teksveld, en voer die vulstasienaam en -adres in.

  9. Kies die brandstofaankoper.
GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024