Garmin PowerSwitch

WAARSKUWING

Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

Jy kan ’n gekoppelde Garmin PowerSwitch™ toestel gebruik om ligte, waaiers en meer vanaf jou dēzl™ toestel te beheer.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024