Verkeersinstellings

Vanuit die hoofkieslys, kies Instellings > Verkeer.

Verkeer

Dit ontsper die verkeerkenmerk.

Huidige Verskaffer

Stel die verskeersverskaffer om vir verkeersdata te gebruik. Die Outo-opsie kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.

Intekeninge

Lys die huidige verkeersintekeninge.

Optimaliseer Roete

Ontsper die toestel om geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek te gebruik.

GUID-F6BEDBD8-13B2-4F5A-B2BB-AAFF681745D4 v1
Augustus 2024