Wysiging van ’n roetine

  1. Vanuit die Garmin PowerSwitch™ toepassing, kies Instellings > Roetines.
  2. Kies Instellings op die roetine wat jy wil wysig.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om die aktiveringstap vir die roetine te verander, kies Wanneer en kies ’n aktiveringstap.

    • Om ’n aksie te verander, kies Instellings op die aksie wat jy wil verander en dateer die aksie op.

    • Om ’n aksie op die roetine by te voeg, kies Voeg aksie by en voer inligting oor die aksie in.

  4. Kies Berg.
GUID-F6BEDBD8-13B2-4F5A-B2BB-AAFF681745D4 v1
Augustus 2024