Verstelling van waarskuwingshoeke

Jy kan die hoeke stel waarteen die toestel ’n wieg- of kantelwaarskuwing aktiveer. Dit is jou verantwoordelikheid om die korrekte wieg- en kantelhoek vir jou voertuig te ken en in te stel.

  1. Kies Toepassings > Avontuur > Wieg en Kantel.
  2. Kies Kieslys > Waarskuwingshoeke.
  3. Vee op of af om die wieg- of kantelwaarskuwingshoek te verstel.
  4. Kies Aanvaar.
GUID-F6BEDBD8-13B2-4F5A-B2BB-AAFF681745D4 v1
Augustus 2024