Ontsper of versper liggingdienste

Die liggingdienste-kenmerk moet vir jou toestel ontsper wees om jou ligging te vind, roetes te bereken en navigasiebystand te verskaf. Jy kan liggingdienste versper om ’n roete te beplan wanneer GPS-seine nie beskikbaar is nie. Wanneer liggingdienste versper is, ontsper die toestel ’n GPS-nabootser om roetes te bereken en na te boots.

WENK: Die versper van liggingdienste kan help om batterykrag te bespaar.
  1. Kies Tuis > Instellings > Persoonlik > Ligging.
  2. Kies die wisselskakeklaar om liggingdienste te ontsper of versper.
GUID-F6BEDBD8-13B2-4F5A-B2BB-AAFF681745D4 v1
Augustus 2024