Gaan op ’n roete met behulp van Garmin Adventurous Routing
Jou toestel kan avontuurbelaaide roetes bereken wat kronkelrige paaie, heuwels en minder hoofweë verkies. Hierdie funksie kan ’n meer aangename rit verskaf, maar dit kan die tyd of afstand na jou bestemming vermeerder.
- Kies en soek na ’n ligging.
- Kies ’n ligging.
-
Kies
.
- Gebruik die glyer om die avontuurvlak van jou roete te verhoog of te verlaag.
- Kies Gaan!.
Oueronderwerp: Navigasie