Reguitlynroetes
Vir gebiede sonder gedefinieerde paaie of spore, sal die toestel jou met ’n reguitlynroete na jou bestemming lei. Jy kan verskeie roetepunte stel om ’n roete deur areas sonder paaie te navigeer.
WENK:
Jy kan die datavelde pasmaak wat op die kaartskerm verskyn (Verander die Kaartdataveld).

|
|
Roete beklemtoon op die kaart. |
|---|---|
|
|
Kaartperspektief Laat jou die kaartoriëntasie verander. |
|
|
Kaartlae. Laat jou topografiese inligting en BirdsEye-beelde by jou kaartaansig voeg. |
|
|
Soek. Laat jou vir liggings en plekke van belang soek. |
|
|
Voertuigspoed. |
|
|
Afstand na die bestemming. |
Oueronderwerp: Kenmerke vir veldrynavigering